Maskam Brewing Company is geleƫ langs die R363, buite Vredendal, op die Botha-familieplaas. Die craft-bier kry sy naam van die water, wat afkomstig is van 'n fontein in die Maskamberg, waarmee dit gebrou word.
The GrapeVine Restaurant serves the best steaks & pizzas in the Matzikama area.
We're open daily from 5pm, come relax in our luxurious lounge before you enjoy your meal!