Volksblad Kos-en-kunsmark

Vote 4.6 (promedio de 40 opiniones)

Volksblad se outentieke kos-en-kunsmark wat elke laaste Saterdag van die maand aangebied word, bied 'n platvorm vir uitstallers met unieke produkte.




Volksblad se immergewilde mark vir oud- en jonk word al vanaf Junie 2013 aangebied. Hierdie mark bied 'n platvorm vir individue en kleinbesighede wat unieke- en handgemaakte produkte vervaardig. Die mark word tans by Emoya Estate met sy 270 hektaar grond aangebied. Kom geniet die mark in die wintermaande op die laaste Saterdag van die maand vanaf 09:00. In die somermaande vind hierdie mark op die laaste Vrydagaand van elke maand plaas vanaf 17:00. Markbesoekers word getrakteer met lewendige vermaak, mini wildritte, kindervermaak, heerlike kos asook ander stalletjies. Toegang is R15 vir volwassenes en kinders onder 12 kry gratis toegang.

    Food & Beverage, Market

   www.volksblad.com

      Facebook

      Botaniese tuin, Bloemfontein, Bloemfontein, South Africa

  Estacionamiento interno

   
Lunes
Cerrado
Martes
Cerrado
Miércoles
Cerrado
Jueves
Cerrado
Viernes
Cerrado
Sabado
09:00-14:00
Domingo
Cerrado


Deje su comentario




"Encuentra tu restaurante con un clic"