Stilbaai Visskerm

By ons visskerm, word kliente bedien, terwyl hul saam met hul vriende en familie kuier, en hoef glad nie in rye te staan om in te skep nie. platters van al die kosse word vir hulle periodiek aangedra deur vriendelike en hulpvaardge personeel.

Stilbaai Visskerm


Plaasontbyt vanaf 7.30vm tot 12uur @ R48.00 terwyl jy n gratis internet konneksie kan gebruik wat verskaf word deur EASYCOMS, ons lokale, vinnige internet verskaffers.

Word bederf met heerlike vars seekosse vir middag sessies, stiptelik 1nm tot 4nm en die aand sessie stiptelik 6nm tot 9nm.

Sien ons spyskaart, Besprekings by die skerm noodsaaklik, minimum 6 persone per tafel vir visetes. 0799755653 (Myra Prinsloo)

Geen kredietkaart fasiliteite tans nie, Ons werk daaraan.

    Ristorante di pesce

    Desayuno, Cena, Almuerzo

   
          Adecuado para grupos
          Adecuado para niños
          Mesas al aire libre
          Reservas
          Llevar
          Servicio de mesa


   0799755653

      Karee Street Stilbaai West, Stilbaai, South Africa

  Estacionamiento en la calle


   
          


Deje su comentario


Otro en el área

Taste O Asia

Stilbaai

Tiffany's

Stilbaai

Pappa Demos

Stilbaai

Seespens

Stilbaai


"Encuentra tu restaurante con un clic"