Nielas Bakkery

Voortrekkerweg 6, Laaiplek, South Africa     Ristorante, Negozio di alimentari


Nielas Bakkery bestaan reeds sedert 1994. Ons het vars tuis gebak elke dag en gebruik net tradisionele resepte. Spesialiteitsprodukte: Boerbeskuit Tuisgemaakte pasteitjies Bokkombrood Outydse brode Rolletjies Ons maak ook weer verjaarsdagkoeke Ons braaistalletjie is elke Vrydag en Saterdag buite Nielas Daar is ook nou n stalletjie met spesiale koeke en soetgoed elke Vrydag en Saterdag buite Nielas




"Trouvez votre restaurant en un clic"