Nielas Bakkery

Rating 4.0 (average of 2 opinions)

Daaglikse vars gebak

Nielas Bakkery


Nielas Bakkery bestaan reeds sedert 1994. Ons het vars tuis gebak elke dag en gebruik net tradisionele resepte.

Spesialiteitsprodukte:
Boerbeskuit
Tuisgemaakte pasteitjies
Bokkombrood
Outydse brode
Rolletjies

Ons maak ook weer verjaarsdagkoeke

Ons braaistalletjie is elke Vrydag en Saterdag buite Nielas

Daar is ook nou n stalletjie met spesiale koeke en soetgoed elke Vrydag en Saterdag buite Nielas

    Ristorante, Negozio di alimentari

   022 7830456

      Facebook page

      Voortrekkerweg 6, Laaiplek, South Africa

  Internal parking

   
Monday
07:00-19:00
Tuesday
07:00-19:00
Wednesday
07:00-19:00
Thursday
07:00-19:00
Friday
07:00-19:00
Saturday
07:00-19:00
Sunday
07:00-19:00


Leave a comment


Other in the area



"Find your restaurant in one click"