Heerlike koeke, cupcakes en tuisgebakde goodies. Mooiste pienk winkel met die heerlikste atmosfeer en sprokie mooi teetuin.
Pienk plekkie met die lekkerste koeke in die dorp.
Ons spesialiseer in 'high teas" heerlike koek, cupcakes, quiches en vele meer vars gebakde goodies.
Ons sprokies teetuin is beskikbaar vir privaat funksies en ons kan enige begroting te gemoed kom.
Kom maak 'n draai by 87 James Moroka (ou lombard str)en probeer ons heerlike tuigemaakde ystee.
This site collects and organizes a list of restaurants around the world. You can find what interests you in just a few clicks and for free.
This site survives only with a few non-invasive banners, so we are asking you to disable any ADblock software. If you can alternatively continue find your favourites events somewhere else or LIKE this page
Leave a comment